Nou in Afrikaans, geliefde kinderboeke Die Leeu en die Hond, Die Jagluiperd en die Hond, Die Olifant en die Skaap

Nou in Afrikaans, geliefde kinderboeke: Die Leeu en die Hond, Die Jagluiperd en die Hond, Die Olifant en die Skaap.

Drie populêre kinderboeke, nou beskibaar in Afrikaans. Helder en kleurvolle illustrasies en beminlike karakters wat opwindende avonture deel. Vir kinders en ouers om saam te geniet.

I am a big fan of Patricia and her style of writing. She certainly knows how to capture the imagination.

Mandie Griffiths, Book Reviewer

Die Leeu en die Hond

Die Leeu en die Hond deur Patricia Furstenberg, kinderboeke
Die Leeu en die Hond deur Patricia Furstenberg – Nou in Afrikaans, geliefde kinderboeke: Die Leeu en die Hond, Die Jagluiperd en die Hond, Die Olifant en die Skaap

Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Bonedigger, die gestremde leeu en Milo die vriendelike worshond wat bewys het dat vriendskap geen grense ken nie.

Die Leeu en die Hons sneak peek - get in on Amazon now
Die Leeu en die Hons sneak peek

“Ek hou van die mooi boodskappe van vriendskap, geloof, optimisme, en vriendelikheid oorgedra deur middel van hierdie verhaal. Die illustrasies is wonderlik en hulle gee duidelikheid aan die konsep en die outeur se woorde. Wat ‘n pragtige storie vir ouers om voor te lees vir kinders en kinders te help om die ware betekenis van vriendskap te verstaan en hoe dit geen grense ken nie!”

Die Olifant en die Skaap

Die Olifant en die Skaap, kinderboeke - get in on Amazon now
Die Olifant en die Skaap deur Patricia Furstenberg – Nou in Afrikaans, geliefde kinderboeke: Die Leeu en die Hond, Die Jagluiperd en die Hond, Die Olifant en die Skaap

Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Themba, ‘n ses- maande-ou weesolifant wat aangemeem is deur Albert die skaap. Die twee vriende woon in ‘n natuurreservaat in Suid Afrika.

Die Olifant en die Skaap - sneak peek. Get it on Amazon now.
Die Olifant en die Skaap – sneak peek

We both liked the illustrations. They are colorful and cute. I really liked the message that Furstenberg put into this story. It is one that children need to learn at an early age. I recommend this book for anyone with young children.
5* Readers’ Favorite Review for the English Edition

Die Jagluiperd en die Hond

Die Jagluiperd en die Hond - get it on Amazon now, kinderboeke
Die Jagluiperd en die Hond deur Patricia Furstenberg

Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Kasi, ‘n wees jagluiperd mannietjie, en Mtani, ‘n Labrador tefie, wat ‘n merkwaardige vriendskap gesmee het en lewenslank vriende gebly het…

Die Jagluiperd en die Hond - sneak peek - get it on Amazon now
Die Jagluiperd en die Hond – sneak peek

“An important and beautiful story for little readers. A book parents should read to their children, not only because it’s pretty and cute, but to also encourage children to learn about the little things that matter from our four legged companions.”
5 Stars Review of the English Edition by Rebecca Evans, Reviewer

Subscribe to my newsletter and never miss a blog post or a book release.

You might enjoy reading:

A Poem You Can Read in English and Afrikaans

One Reply to “Nou in Afrikaans, geliefde kinderboeke Die Leeu en die Hond, Die Jagluiperd en die Hond, Die Olifant en die Skaap”

Comments are closed.

Discover more from Patricia Furstenberg, Author of Dreamland and Other Books

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue Reading