Nou in Afrikaans, geliefde kinderboeke: Die Leeu en die Hond, Die Jagluiperd en die Hond, Die Olifant en die Skaap.
Drie populêre kinderboeke, nou beskibaar in Afrikaans. Helder en kleurvolle illustrasies en beminlike karakters wat opwindende avonture deel. Vir kinders en ouers om saam te geniet.
I am a big fan of Patricia and her style of writing. She certainly knows how to capture the imagination.
Mandie Griffiths, Book Reviewer
Die Leeu en die Hond
Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Bonedigger, die gestremde leeu en Milo die vriendelike worshond wat bewys het dat vriendskap geen grense ken nie.
“Ek hou van die mooi boodskappe van vriendskap, geloof, optimisme, en vriendelikheid oorgedra deur middel van hierdie verhaal. Die illustrasies is wonderlik en hulle gee duidelikheid aan die konsep en die outeur se woorde. Wat ‘n pragtige storie vir ouers om voor te lees vir kinders en kinders te help om die ware betekenis van vriendskap te verstaan en hoe dit geen grense ken nie!”
Die Olifant en die Skaap
Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Themba, ‘n ses- maande-ou weesolifant wat aangemeem is deur Albert die skaap. Die twee vriende woon in ‘n natuurreservaat in Suid Afrika.
“We both liked the illustrations. They are colorful and cute. I really liked the message that Furstenberg put into this story. It is one that children need to learn at an early age. I recommend this book for anyone with young children.”
5* Readers’ Favorite Review for the English Edition
Die Jagluiperd en die Hond
Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Kasi, ‘n wees jagluiperd mannietjie, en Mtani, ‘n Labrador tefie, wat ‘n merkwaardige vriendskap gesmee het en lewenslank vriende gebly het…
“An important and beautiful story for little readers. A book parents should read to their children, not only because it’s pretty and cute, but to also encourage children to learn about the little things that matter from our four legged companions.”
5 Stars Review of the English Edition by Rebecca Evans, Reviewer
Subscribe to my newsletter and never miss a blog post or a book release.
One Reply to “Nou in Afrikaans, geliefde kinderboeke Die Leeu en die Hond, Die Jagluiperd en die Hond, Die Olifant en die Skaap”
Comments are closed.